Markus is tien jaar oud en is baie lief vir sy twee honde. Daar is ân swaksiende Malteser Basjan en ân Labrador Jonathan. In Drie Baasspeurders ontdek Markus per toeval dat hy âhondetaalâ kan verstaan. Hy sukkel om aan sy superkrag gewoond te word maar besef later dat dit ook pret kan verskaf.