Home/General Books/Draer van 'n Droom: Die Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 1909-200 - Kapp, Pieter
Description
Dr.Pieter Kapp het onlangs die Stalsprys vir Geskiedeniswetenskap van die Akademie vir wetenskap en kuns ontvang spesifiek vir draer van 'n droom 'n reuse werk waaraan hy jare van navorsing toegewy het.