Vir die gebruikers van die webwerf Fermata.com is selfmoordvideo's iets om gedeel en gevier te word - die mees egte ervaring wat hulle kan beleef en ook wat hulle kan skep. 'n Donker meesleurende tragikomedie. Dit is Henry Jack Cloete - skrywer joernalis en musikant - se eerste roman.