As Gideon se draak uit die lug neerskiet en hom na 'n plek toe neem waar alle stories begin met âLank lank geledeâ¦â weet Gideon dis tyd vir 'n nuwe avontuur. Die keer ontmoet hy 'n heks wat 'n babadrakie ontvoer het. Sal Gideon die drakie kan red?