Min ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so 'n onuitwisbare indruk gelaat as die Dorslandtrek. Die populere reisverhaalskrywer Lawrence Green het dit byvoorbeeld beskryf as âthe most painful chapter in the whole history of the Afrikaner raceâ.