Dit gaan nag raak in die Swartland ⦠Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Doodskoot is ân boek vol versoeking geheime oeverblindery en konfrontasie deur ân veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.