Alles gebeur in stadige aksie. 'n Motor se remme skree. Die Volla gly en draai dwars in die pad. Daar is 'n knalgeluid toe die motorfiets met die Kewer bots. 'n Rou kreet kom uit Leon se bors. Shani! Hou vas ....
Dimensions:
137 mm x 212 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/10/2007
Author:
Louise van Niekerk
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk