Hierdie vrolike bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale wat elkeen op ? unieke manier ? waardevolle lewenswysheid insluit vir kinders en hoe waardes in die alledaagse lewe toegepas kan word. Donkie se lang pad dorp toe dra die boodskap oor dat ? mens nooit almal tevrede kan stel nie.