Ruben Olivier se lewe is besig om uitmekaar te val. Sy vrou is dood. Die biblioteek wat die passie van sy lewe was het hom 'n pakket aangebied om plek te maak vir 'n jong swart opvolger. Een van sy seuns het klaar die land verlaat en die tweede staan op vertrek.
Published Date:
03/05/2003
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm