Op Oukersaand sit Zoe Zietsman stoksiel alleen voor haar rekenaar. Sy het niemand nie - selfs nie eers 'n hond waarmee sy kan cuddle nie. En cuddle is volgens Zoe 'n 'verdomde basic human right'. Vanaand is die aand besluit sy terwyl sy as 'Volksie' op www.matchmate inlog. . .