Doendinge in 'n Dorp is 'n handige nuwe volkleur gids tot Suid-Afrika se 150 gunsteling dorpies regdeur al nege provisies. Hierdie gids is saamgestel deur bekende avontuurfotograaf en -journalis Jacques Marais en is ook beskikbaar in Engels as Things to do in a Dorp.