Daar's wenke vir jou kombuis sitkamer kamer en badkamer en ook raad oor hoe om dinge vinniger te kook beter te bak en dies meer. Van ons lesers se wenwenke is ook in die boek vervat. En die helde van die boek? Suurlemoen asyn en koeksoda! Jy kan feitlik enigiets daarmee skoonmaak.