Deborah Deysel is 'n suksesvolle operasangeres in Zurich - oorspronklik van Suid-Afrika - met geraamtes in haar kas. Luitenant Janek Baptiste lei 'n spesiale Moordeenheid in die Zurich Misdaadpolisie. 'n Bekende dirigent met wie Deborah 'n verhouding gehad het word vermoor.