Die lewe maak seer. Tog is hierdie nie ân boek oor seerkry en swaarkry nie. Dit vertel hoe pyn lyk waar dit vandaan kom en waarheen dit met ons op pad is. Maar die fokus is op oorwinning en genesing. Natuurlik kan niemand swaarkry en seerkry ontsnap nie.