Home/General Books/Dit het alles begin by 'n hond - Annelie Ferreira
Description
Terwyl ons stap haal Assad 'n broodjie uit sy kosblik. Ek sien 'n stukkie van wat hy wegsteek. Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie? Wat as ons vir mense alles van onsself wys wonder ek skielik.