Carel Boshoff was by uitstek 'n intellektuele aktivis. Hoewel sy lewe in hierdie boek gepen is is dit meer as 'n lewensverhaal; daar word besin oor die teologie die kerk se sendingtaak en oor die rol van die kerk in die samelewing.
Publisher:
LAPA Uitgewers
Book Condition:
Condition: Very Good. Dust Jacket: Good. Dust jacket is speckled with white paint on the front, and has a faint water stain on the back. Boards are edgeworn.