Marita van der Vyver se jongste is die vertroude gehalte in 'n splinternuwe gedaante - dis 'n briefroman! Dis Koue Kos Skat is die briewe en e-pos van 'n vrou in haar liefde verlaat; dit is briewe wat gil van woede pleit om begrip en skreeu om wraak.