Home/General Books/Dirkie en sy vriendjies: Dirkie-reeks - Guido van Genechten
Description
Dirkie gaan elke aand na 'n oop plek in die bos. Daar speel hy met al sy vriendjies: Wit en grys en bruin en swart konyntjies. Vreemd genoeg is Dirkie die enigste konyntjie wat met almal speel.