Kinders kan hierdie boek soos 'n tydskrif lees en die aktiwiteite geniet wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra speletjies legkaarte fassinerende feite grappe snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor Superdino's. Kinders kan ook hul eie 3D-dinosourus bou!
Published Date:
15/05/2017
Author:
EDITIONSCARAMEL,A
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 297 mm x 15 mm