Fish Pescado is op sy branderplank. Hyâs lenig en blond â nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak. âHei Fish! ân Oulike chickie soek na jouâ beduie ân mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn â snags speel sy poker bedags is sy prokureur.