Dirker work skipper van die Petronella D. Schnetler se dogter Julie word bewus van die vreesaanjaende geheim van die man wat haar vader is. Daar is Lehmeyer; Johannes Pudi en Jimmy wat klaar besluit het wat hy gaan doen voordat Schnetler sy laaste troefkaart speel.