Pindar glimlag. Moenie my misverstaan nie. Daar's niks mee verkeerd om geld te maak nie. Sommer baie daarvan! Dit is egter nie 'n doelwit wat jou suksesvol sal maak nie. Hy sien die verwarring op Joe se gesig knik instemmend en lig sy hand as teken dat hy gaan verduidelik.