Die vreugde van Paasfees is ân tweekleur-boekie met Skrifgedeeltes en aanhalings oor Jesus Christus ons Redder. Dit sal jou opnuut verseker dat ons in Jesus vrygemaak is om vir altyd in ân hegter verhouding met God te leef. Die sakpas-boekie is ideaal vir evangelisasie.