Die verhaal van lewe & die omgewing â ân Afrika-perspektief handel oor die brose wonder van lewe. Dit is ân viering van die aarde se ryke wonderlike verskeidenheid â die spesies bevolkings gemeenskappe en ekostelsels wat ons omring â en van die natuur se veerkragtigheid.