Hierdie title dek 'n kort maar besonder belangrike tydperk in die Suid-Afrikaanse taal- en kultuurgeskiedenis naamlik 1902 tot ongeveer 1908. Die skrywer skenk ook aandag aan die geskiedenis van Afrikaans in die tydperk en plaas die gebeure in sosiopolitiese perspektief.