Ontdek die ware jy sodat jy bemagtig kan word om die regte keuses in die lewe te maak. Persoonlikheids- en intelligensietoetse wil jou in 'n bepaalde boksie plaas maar daar is soveel meer aan jou as wat in die toetse vasgevang kan word. Jy is uniek gemaak en moet daarom jou unieke self wees.
Publisher:
CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS