Suid-Afrikaanse joernalis Monica Brunette het so pas 'n onderhoud by 'n weeshuis vir kinders met vigs afgehandel toe haar motor gekaap is en sy vir dood op straat gelaat is. Sy wonder hoekom sy gespaar gebly het. In die hospitaal ontmoet sy 'n pasient met die naam Ella.