Jimi le Roux en Timothy Kieswetter gee eerlike reguit en Bybelsgebaseerde antwoorde op 56 werklike vrae oor seks wat tieners vra. Hierdie boek met sy alfabetiese indeks met definisies gee vir tieners die regte gereedskap om die regte keuses te maak. Daar is ook 'n lys webtuistes en noodnommers.