âEk sweer by jou Yoruba dat jy eendag weer 'n waardige plek in ons huis sal he!â So belowe Theuns Meyer die houtmasker â wat volgens stamtradisie net deur welvarende mense besit mag word â toe hy dit na sy pa se vonnis uit hul bankrotboedel red.