Wanneer 'n dossier uit 'n polisiekantoor verdwyn word 'n jong vrouekonsta- bel Lisa Olckers van diefstal beskuldig en geskors. Na 'n grusame aanval op haar ouers se plaas besef haar broer Thinus Olckers dit was meer as net 'n gewone rooftog. Hy besluit om reg in eie hande te neem en die aanvallers op te spoor.