Die hiernamaals ... Miljoene mense wonder en lees oor wat gebeur na die lewe op aarde. Hank Hanegraaff word beskou as een van die voorste teologiese denkers van die 21ste eeu. In Die lewe na die dood verduidelik hy die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige toekoms.