Die Dapper Drie â Alet Vernon en Nathi â moet kopkrap wanneer vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander in 'n boorpunt. Vernon se buurman vind ân nuwe manier om sy gras te sny. En Anila raak weg. Die wrede Walg se finale aanslag teen Kroongolf het begin!
Published Date:
01/08/2012
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm