Home/General Books/Die krokodil wat vir water gegril het - Gemma Merino
Description
Almal weet krokodille hou baie van water. Maar nie hierdie krokodil nie. Hy GRIL vir water. Hy hou baie meer van boom klim! Kan dit wees dat hierdie krokodil dalk glad nie ân krokodil is nie?