Na die baanbrekerswerk van die fenomenale wereldwye blitsverkoper Die geheim onthul Rhonda Byrne die sterkste krag in die heelal. 'n Wonderlike lewe is vir jou bedoel! Dit is die handboek tot die sterkste krag in die heelal - die mag om alles te kry wat jy wil he.