Home/General Books/Die Kolbroek ... 'n Kaleidoskoop Van Moontlikhede - Dr Danie Visser
Description
'n Holistiese oorsig van die ras word gegee vanaf Jan van Riebeeck tot die mees onlangse navorsing. Daar word gekyk na evolusie aanpasbaarheid teling standaarde van voortreflikheid veeknegskap en voedingsriglyne.