Depressie is 'n uitmergelende siekte. Die pynlike donkerte van depressie kan beheer en bestuur word. Jy kan opkyk en weer kans sien vir die nuwe dag. Hierdie titel toon die pad aan hoe jy en jou familie by daardie punt kan uitkom. Daar is 'n toekoms ten spyte van depressie.