Die klein boekie oor lewensvreugde â die lied oor die skoonheid van die lewe musiek en liefde â is 'n meesleurende melodie van variasies op die tema: Se ja vir die lewe! Laat die lewe jou betower. Maak tyd vir jou siel luister na jou liggaam â en geniet dit met jou hele hart en al jou sintuie.