Anselm Grun wil ons ontvanklik maak vir die werklikheid van engele. Hy wens ons die persoonlike ervaring toe van engele wat ons op ons lewenspad beskerm en bystaan. God stuur vir ons sy engele sodat ons orals en altyd kan weet dat ons nooit alleen is nie.