Alet Swart en haar ouers trek na die kusdorpie Kroongolf. Sy ontdek 'n geheime kaart in die nuwe huis. Maar waarheen sal die kaart haar lei? En kan sy vir Vernon vertrou om haar te help? Die kaart van lank gelede is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books.