Hierdie spesiale gedenkuitgawe volg vyf jaar na Suid-Afrika se republiekwording en neem die halwe dekade in nabetragtig -- wat het die land bereik in die tyd en waarheen lei die toekoms. Verder is die gereelde verhale en kortverhale, rubrieke en foto- en prentverhale ook oudergewoonte ingesluit .