Maria Elizabeth Rothmann (1875-1975) word as een van die grootste Afrikaners van die 20ste eeu beskou een van die uitnemendste Afrikaanse prosaiste pleitbesorgers vir armes en eensames en fel stryder vir vrouebemagtiging. She enacted the roles of a great writer avant-garde journalist welfare pioneer and leader in the battle for women's rights.