'n Massa-uittog van ongeveer 10 000 boere uit die Kaapkolonie in die jare na 1836 - Die groot trek. Hul weg na die binneland van Suider-Afrika was moeisaam en dikwels met bloed bevlek. Die verhaal van die merkwaardige mense word met talle foto's en skilderye uitgebeeld.