Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies 'n geheimsinnige meermin 'n superheld-boetie 'n baie stink poets en 'n klomp raserige dinosourusse!