Drie ongetroude susters woon op n afgeleë plaas. Hul rustige bestaan word versteur wanneer n jong familielid by hulle kom bly. Dit wek herinneringe aan n gewonde jong man wat ná die oorlog by hulle geskuil het. Die glasdeur met kleurvolle ruite verteenwoordig elke suster se drome, verlange en teleurstellings.
Dimensions:
21.5 x 13 x 1 cm
Format:
Hardcover, cloth bound, with dust jacket
Publisher:
Afrikaanse Pers-Boekhandel