Home/General Books/Die geheim van die kroonsteen: Leesboek 1 Vlak 2: Gr 4 - 6 - Fanie Viljoen
Save 22%
Description
Alet en Vernon droom nog oor die geld wat dalk in die geheime skatkis le. Maar hulle kry 'n verrassing toe hulle die skatkis oopmaak ... Wie loer die kinders af? Wie is die Dapper Drie? Wat is die kroonsteen en watter geheim is daarin opgesluit?