Ondanks die mediese wonderwerk wat gewasse laat krimp en vir haar ân paar jaar koop stuur Hazel se lewensverhaal op die einde af. Maar wanneer ân uiters aantreklike omwenteling met die naam Augustus Waters by die kankerondersteuningsgroep vir kinders instap word Hazel se storie van voor tot agter herskryf.