Die einde van verslawing gee advies en inligting oor verslawing. Hierdie titel belig die feit dat drank- en dwelmmisbruik nie noodwendig te doen het met swakheid nie maar dat dit 'n komplekse interaksie is van biologiese psigologiese en sosiale faktore.