Home/General Books/Die eerste Afrikaanse kriptiese blokraaiboek - Willem Swanepoel
Description
Wil jy verder as sinonieme en glanspersoonlikhede dink vir jou blokraaisels? Sien jy kans om laterale denke te laat gedy? Die wonderlike woordwêreld van kriptiese blokraaisels wag. ân Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop.