Dr. Phil McGraw se oor hierdie boek: Dr. Cloud wys jou hoe om die resultate waarna jy soek in jou werk en by die huis te verkry. Dr. Henry Cloud deel in Die een oplossing vir die lewe talle waardevolle strategiee vir 'n lewe met groter samehang en eenvoud ten opsigte van werk gesin en geloof.