Leer hoe om jou huis van gedaante te laat verwissel met raad oor boutegnieke en stap-vir-stap-instruksies vir selfdoenprojekte soos die bou en installeer van ingeboude kaste die le van teels messelwerk en pleisterwerk. Dit bevat ook inligting oor elektriese en loodgieterstelsels met wenkkassies waarin algemene slaggate uitgewys word.